top of page
Search

VF Plus sê Emfuleni-inwoners is ontsteld oor onregmatige waterheffing

VANDERBIJLPARK - Die Vryheidsfront Plus sê inwoners van die Emfuleni-munisipaliteit is kwaad oor die onregmatige waterheffing op hul rekeninge, al gebruik sommige nie eens munisipale water nie. Dis hoofsaaklik van toepassing op mense met boorgate wat nie by die munisipaliteit geregistreer is nie. Gerda Senekal van die party sê daar kan nie van inwoners verwag word om te betaal vir water wat hulle nie gebruik en waarskynlik nooit sal gebruik nie. Sy sê dis onregverdig.

 
 
 

Recent Posts

See All

Comentarios


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page