top of page
Search

Teenbesoedelingsforum gaan waterbesoedeling in die Vaalrivier ondersoek

VAALDRIEHOEK - Die adjunkminister van Water en Sanitasie, Sello Seitlholo, sê die Teenbesoedelingsforum gaan gevra word om vernuwende en toepaslike tegnologieë te ondersoek en 'n voorstel te doen om besoedeling in die Vaalrivier te bekamp. Die forum is ʼn oorkoepelende liggaam vir die 16 waterforums van opvangsgebiede langs die rivier van 1,200 kilometer, wat deur Mpumalanga, Gauteng, die Vrystaat en die Noord-Kaap vloei. Seitlholo sê die departement se hande is afgekap wanneer dit kom by beheer neem oor die werksaamhede van munisipaliteite wat die Vaalrivier besoedel.


2 views0 comments

Comments


bottom of page