top of page
Search

Solidariteit veroordeel Gesondheidsminister se ras-gebaseerde verdediging van die NGV

VAALDRIEHOEK - Die vakbond Solidariteit waarsku die Nasionale Gesondheidsversekering kan tot nasionale verdeeldheid en ekonomiese skade lei. Die vakbond veroordeel die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, omdat hy rasgelaaide retoriek inspan om die NVG te bevorder en verwys na kritiek op die beleid as bangpratery uit die apartheidsera. Woordvoerder Theuns du Buisson voer aan die NGV is onuitvoerbaar en onbekostigbaar en sal 'n negatiewe uitwerking op alle landsburgers hê, ongeag hulle ras, en lei tot 'n massa-uittog deur dokters.

FOTO: (Solidariteit)


3 views0 comments

コメント


bottom of page