top of page
Search

Ramaphosa stel die implementering van omstrede artikels van BELA wet met drie maande uit

VAALDRIEHOEK - President Cyril Ramaphosa het die implementering van sekere omstrede artikels van die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette, Bela, met drie maande uitgestel. Hierdie artikels gee provinsiale departemente die mag om taal- en toelatingsbeleide vir skole te bepaal. Hy sê die uitstel sal die partye van die regering van nasionale eenheid tyd gee om oor hierdie kwessies te beraadslaag en voorstelle te maak oor hoe om die verskillende sienings te akkommodeer. Indien die partye nie kan ooreenkom nie, sal hulle voortgaan met die implementering van hierdie dele van die Wetsontwerp.

FOTOS: (X)


12 views0 comments

Comments


bottom of page