top of page
Search
Writer's picture90.6 FM News

Polisie verwelkom 1812 nuwe konstabels om misdaadbekampingspogings ‘n hupstoot te gee

VAALDRIEHOEK - Die adjunkminister van Polisie, Polly Boshielo, het 1,812 nuwe polisiekonstabels by die Suid-Afrikaanse Polisiediens verwelkom. Hulle het 'n ses-maande opleidingsprogram voltooi en ten minste 'n NKR-vlak 6-kwalifikasie in verskeie velde bereik, insluitend Regte en Forensiese Wetenskap. Die projek het ten doel om polisiesigbaarheid en misdaadbekampingspogings te verbeter. Polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê die tweede groep studente sal hul opleiding in Desember voltooi.


1 view0 comments

Kommentit


bottom of page