top of page
Search

Ouers aangemoedig om hul kinders te bemagtig om afknouery in skole te bekamp

VAALDRIEHOEK - AfriForum sê dit is van kardinale belang vir ouers om hul kinders te bemagtig met die nodige kennis en vaardighede om afknouery in skole te bekamp. 'n Lid van AfriForum, Leandie Bräsler, sê beide ouers en kinders moet proaktiewe stappe doen om te verhoed dat afknouery vererger. Bräsler sê volgens die Neigings-in-Internasionale-Wiskunde-en-Wetenskapstudie, het 44% van Suid-Afrikaanse graad vyf-leerders te kenne gegee hulle word weekliks geboelie.


1 view0 comments
A New Design (1) (1).jpg
bottom of page