'n Verdagte is tydens 'n skietgeveg met die polisie doodgeskiet ná 'n OTM-bomaanval in Tumahole, Parys, gisteroggend, Maandag, 15 April omstreeks 02:00. Mahlomola Kareli, polisiewoordvoerder, sê 12 swaargewapende verdagtes is ná die ontploffing op die toneel opgemerk. Volgens Kareli het die polisie 'n klag reagee en na die toneel gehaas en is met hul aankoms met 'n geweervuur teëgekom. Kareli voeg by dat die verdagtes daarin geslaag het om met die geld te voet van die toneel te vlug. Een verdagte is tydens 'n skietgeveg met die polisie doodgeskiet. ’n Omstander is ook geskiet en in die voet gewond. Kareli sê ’n soektog is aan die gang om alle verdagtes wat by die voorval betrokke was op te spoor.
top of page
Search
Recent Posts
See AllVAAL TRIANGLE - Finance minister Enoch Godongwana has announced a plan to increase the VAT rate to 16-percent by 2026/2027. The VAT rate...
VAALDRIEHOEK - Die Departement van Water en Sanitasie het die uitvloei van water uit die Vaaldam verminder nadat die reservoir volle...
VAAL TRIANGLE - The Gauteng Health Department urges residents to get regular eye check-ups as glaucoma is a leading cause of blindness....
bottom of page
Comments