top of page
Search

Midvaal skenk rolstoele en krukke aan mense met gestremdhede

Writer: 90.6 FM News90.6 FM News

MIDVAAL - Die Midvaal-munisipaliteit in Gauteng het minstens 40 rystoele en 20 krukke aan inwoners geskenk om individue met gestremdhede te ondersteun. Dis ʼn projek van die burgemeester, Peter Teixeira, en lede van die burgemeesterskomitee. Die burgemeester se woordvoerder, Idah Satikhe, sê dis in ooreenstemming met die munisipaliteit se sending om mensgesentreerd en deernisvol te wees.

 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


A New Design (1) (1).jpg
bottom of page