MIDVAAL - Die Midvaal-munisipaliteit en die Sedibeng-distrik in samewerking met Cell C en MiDesk Global gaan 100 lessenaars aan die Ratasetjhaba Primary School in Chrissiesfontein, Meyerton skenk. Die MiDesk is ʼn revolusionêre skoolsak wat in ʼn lessenaar en stoel met ʼn sonkraglig en ʼn USB-laaipoort verander kan word. Die munisipaliteit se woordvoerder, Idah Satikhe, sê hierdie inisiatief is in ooreenstemming met die Verenigde Nasies se volhoubare ontwikkelingsdoelwitte wat inklusiewe en billike onderwys en lewenslange leer vir almal wil verseker.
top of page
Search
Recent Posts
See AllMIDVAAL - The Midvaal Local Municipality in Gauteng received three awards from the local government categories from PMR-Africa at the...
10
VAALDRIEHOEK - AgriSA verwelkom die gebalanseerde benadering van die Nasionale Minimumloonkommissie tot die minimumloonverhoging van...
00
ORANGE FARM - The Orange Farm SAPS arrested a 19-year-old suspect after his three-year-old brother was found dead in a dustbin, allegedly...
10
bottom of page
Comments