top of page
Search
Writer's picture90.6 FM News

Lewensgehalte in Gauteng neem skerp af

VAALDRIEHOEK- ʼn Onlangse meningspeiling deur die Gauteng City-Region Observatory het die afgelope paar jaar ʼn aansienlike afname in lewensgehalte getoon. Die aanwyser meet ontwikkeling oor sewe elemente: gesondheid, veiligheid, lewenstevredenheid, maatskaplik-ekonomiese status, dienste, tevredenheid met die regering en deelname. Van die belangrike bevindings is dat 23-persent huishoudings onder die laagste broodlyn lewe terwyl 85-persent van die deelnemers sê dis moeiliker om werk te kry as vyf jaar gelede.

FOTO: (Verskaf)


4 views0 comments

Comments


bottom of page