top of page
Search
Writer's picture90.6 FM News

Kommer oor globale faktore wat druk plaas op brandstofpryse

VAALDRIEHOEK - Die Padvragvereniging se uitvoerende hoof, Gavin Kelly, sê die vereniging is steeds bekommerd oor die globale faktore wat druk plaas op petroleum-gebaseerde brandstof en op die oomblik lyk dit asof dit die prys laat daal. Kelly sê Suid-Afrika se grootste uitdaging is om die rand se waarde teenoor die dollar te verander, want dit is die geldeenheid waarin die land tans petroleum-gebaseerde brandstofprodukte aankoop.

FOTO: (Verskaf)


4 views0 comments

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page