top of page
Search

Hoë E. coli-vlakke in die Vaalrivier steeds kommerwekkend

Writer's picture: 90.6 FM News90.6 FM News

VAALDRIEHOEK - Onlangse toetse toon wisselende E. coli vlakke in die Vaalrivier met sommige gebiede wat 'n hoë risiko vir maagsiektes inhou. 'n Monster wat naby Village Manor geneem is, toon 'n telling van 72,700 per 100mm, hoewel dit laer is as verlede week se 111,990. Rand Water verseker inwoners egter die drinkwater is steeds veilig want dit kom uit die Vaaldam en nie die rivier nie. Die vlakke van blou-groen alge wissel ook wat voortgesette kommer oor watergehalte benadruk ondanks die verbeterde watervlak van die Vaaldam op 61,3%.

0 views0 comments

Recent Posts

See All

Comments


A New Design (1) (3).jpg
bottom of page