top of page
Search

Emfuleni teken waterverliese van R3-miljard aan

Writer's picture: 90.6 FM News90.6 FM News

VANDERBIJLPARK - Die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit het oor vyf jaar waterverliese van meer as R3-miljard aangeteken weens swak infrastruktuuronderhoud, met voortdurende onderbrekings wat die inwoners raak. Die DA-lid, Kingsol Chabalala sê ondanks die besteding van R140-miljoen aan opgraderings, slaag die munisipaliteit steeds nie daarin om lekkasies en verswakkende stelsels reg te maak nie. Hy vra dringende optrede, aanspreeklikheid en gemeenskapsbetrokkenheid om hierdie krisis op te los.


0 views0 comments

Recent Posts

See All

Comments


A New Design (1) (2).jpg
bottom of page