top of page
Search

Eiers wat moes uitgevoer word, herlei na winkelrakke

Writer's picture: 90.6 FM News90.6 FM News

VAALDRIEHOEK - Die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging sê hy beplan om eiers wat uitgevoer moes word na verskeie winkelrakke te herlei weens die tekort aan eiers in die land. Die eierbedryf sal na raming eers ná 18-maande herstel weens die uitbreking van voëlgriep. Abongile Balarane van die vereniging het aan Newzroom Afrika gesê byna 30% van Suid-Afrika se eierproduksie word geraak. Hy het ook bevestig Suid-Afrika sal hom tot die invoer van poeier- en vloeibare eiers wend te midde van die tekort.





1 view0 comments

Recent Posts

See All

Comments

Couldn’t Load Comments
It looks like there was a technical problem. Try reconnecting or refreshing the page.
A New Design (1) (2).jpg
bottom of page