top of page
Search
Writer's picture90.6 FM News

Die DA kritiseer Emfuleni Munisipaliteit se oortydbesteding van R561-miljoen

VANDERBIJLPARK - Die DA het die Emfuleni Munisipaliteit gekritiseer omdat hy sedert 2019 meer as R561-miljoen aan oortyd bestee het. Die DA se kiesafdelingshoof in Emfuleni Noord, Kingsol Chabalala, sê ondanks reuse oortydbetalings ly die inwoners weens swak dienslewering. Chabalala het die Gautengse regering versoek om amptenare aanspreeklik te hou vir finansiële wanbestuur. Hy het ook oudits en hervormings voorgestel om misbring te voorkom.

1 view0 comments

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page