top of page
Search
Writer's picture90.6 FM News

DA in Gauteng veroordeel roekelose besteding rakende die Boipatong-gedenkteken

VAALDRIEHOEK - Die DA in Gauteng het die provinsiale Departement van Sport, Kuns, Kultuur en Ontspanning gestriem vir die vermorsing van geld vir die huur van sy eie Boipatong-gedenkteken en -jeugsentrum in die Vaaldriehoek. Die eiendom behoort aan die departement self wat dit in Junie teen meer as R94,000 van Mahloko Makhetha Trading and Projects gehuur het vir die herdenking van die Boipatong-massaskietery. Kingsol Chabalala van die DA sê die departement se besluit om sy eie plek deur 'n derdeparty te huur, is onaanvaarbaar en verdag.

0 views0 comments

Recent Posts

See All

Kommentare


bottom of page