VEREENIGING - Business Leadership South Africa sê ArcelorMittal Suid-Afrika se voorgestelde reddingsplan is onvolhoubaar. Daar is nie 'n duidelike uittrede-strategie vir die plan nie, wat gebruik sal maak van die tydelike werkgewer/werknemer-verligtingskema om in die volgende 12 maande byna drie-duisend werknemers teen R417-miljoen te befonds. Die uitvoerende hoof, Busisiwe Mavuso, voer in haar weeklikse nuusbrief aan openbare hulpbronne moet gebruik word vir strukturele hervormings wat volhoubare werkskepping ondersteun en nie tydelike oplossings bied wat nie onderliggende kwessies by die onderneming verbeter nie.
top of page
Search
Recent Posts
See AllSEDIBENG - The SAPS in the Sedibeng District arrested a total of 79 suspects during Operation Shanela, a large-scale crime-fighting...
VAALDRIEHOEK - Die Vereniging van Staatsamptenare sê die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika moet sy besluit om Eskom se...
bottom of page
Comments