top of page
Search
Writer's picture90.6 FM News

BetterBond voorspel nog ‘n rentekoersverlaging in November

VAALDRIEHOEK - BetterBond sê die aantal aansoeke vir huislenings het van die tweede tot derde kwartaal met 4,5% gestyg en teen ’n meer bedeesde 1,6% in vergelyking met die derde kwartaal van verlede jaar. Die nasionale hoof van verkope van BetterBond, Bradd Bendall, sê met inflasie nou onder die middelpunt van die teikenkoers van die Suid-Afrikaanse Reserwebank van drie tot 6%, word nog ʼn rentekoersverlaging verwag in November.

FOTO: (Verskaf)


0 views0 comments

Comments


bottom of page