top of page
Search

AMSA vra reddingspakket van die Nywerheidsontwikkelingskorporasie

Writer: 90.6 FM News90.6 FM News

VEREENIGING - Arcelomittal Suid-Afrika (Amsa) het ‘n reddingspakket van die Nywerheidsontwikkelingskorporasie gevra. Die korporasie het ‘n belang van 6,4% in die maatskappy gehad. Amsa wil die R3,1-miljard-reddingspakket gebruik om die sluiting van sy staalmeule in die land te keer. Die maatskappy het vanjaar aangekondig dat dit die Vereeniging- en Newcastle-fasiliteite gaan sluit. Intussen is die regering nog stil oor ʼn moontlike reddingsboei van hulle kant af.

 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


906 VCR BANNER.png
bottom of page