top of page
Search
Writer's picture90.6 FM News

AfriForum wil duidelikheid van Nersa hê oor munisipale elektrisiteitstariewe

VAALDRIEHOEK - AfriForum het die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika gevra om te verduidelik of hy steeds munisipaliteite verplig om kostestudies in te dien wanneer hulle aansoek doen vir tariefverhogings. Verbruikers wat elektrisiteit by munisipaliteite koop kan dalk vanjaar 'n verhoging vryspring omdat Nersa nie 'n Hooggeregshof-bevel toegepas het wat na verwagting tot laer elektrisiteitstariewe sou lei nie. AfriForum se woordvoerder, Morné Mostert, sê die hof het in Oktober 2022 bevind die wyse waarop Nersa jaarliks munisipale elektrisiteitstariewe bepaal, is onwettig.

FOTO: (Verskaf)


8 views0 comments

Comments


bottom of page