top of page
Search

AfriForum Vanderbijlpark nooi belangstellendes na patrollie-vergadering vanaand

Writer's picture: 90.6 FM News90.6 FM News

VANDERBIJLPARK - AfriForum Vanderbijlpark het sy lede en ander belangstellendes genooi na sy patrollie/ veiligheidsvergadering vanaand. Die organisasie se tak in Vanderbijlpark sê die vergadering word vanaand om 17:30 gehou by Pioneer House se parkering. Die organisasie se Monique de Beer het bywoners gevra om aan sekuriteit te noem dat hulle daar is vir die vergadering. De Beer sê dit is vir alle AfriForum Vanderbijlpark lede of die wat belang sal stel om patrollie te begin ry in Vanderbijlpark area. Sy sê opleiding sal gegee word en daar is geen koste hieraan verbonde nie.

FOTO: (AfriForum)


 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


A New Design (1) (2).jpg
bottom of page