top of page
Search
Writer's picture90.6 FM News

AfriForum nooi inwoners van die Vaaldriehoek tot a ‘n massa-aksie om waterslaai uit die Vaalrivier te haal

VANDERBIJLPARK - Afriforum Vanderbijlpark het inwoners van die Vaaldriehoek genooi om hand by te sit om die waterslaai uit die Vaalrivier te haal. Die massa-aksie vind more, Saterdag, 3 Februarie, vanaf 07:00 tot 15:00 plaas. Dis ‘n poging om 'n verskil te probeer maak aan die groot probleem! Die enigste benodighede is gemaklike klere wat kan nat word. Meer inligitng is beskikbaar op die Afriforum Vanderbijlpark Facebook blad.


3 views0 comments

Comments


bottom of page