top of page
Search
Writer's picture90.6 FM News

AfriForum beplan om hof toe te gaan oor publikasie van matriekuitslae

VAALDRIEHOEK - AfriForum berei voor om regstappe te doen om seker te maak vanjaar se matriekuitslae word op nuusplatforms gepubliseer, nadat die Inligtingsreguleerder die vrystelling daarvan verbied het. AfriForum het in 2022 'n soortgelyke saak teen die Departement van Basiese Onderwys gewen en die uitslae is gepubliseer. 'n AfriForum-lid, Alana Bailey, sê openbare belang weeg swaarder as kommer oor privaatheid en slegs die eksamennommers word gedeel.


1 view0 comments

留言


bottom of page