top of page
Search
Writer's picture90.6 FM News

AfriForum bekommerd oor trae reaksie met Vaalrivier se waterslaaikrisis.

VAALDRIEHOEK - AfriForum vra dat daar onmiddellik en doeltreffend stappe gedoen word om die plaag waterslaai in die Vaalrivierstelsel uit te roei. Dit moet ‘n gesamentlike poging tussen die regering, omgewingsorganisasies en plaaslike gemeenskappe wees. ʼn Woordvoerder van AfriForum, Lambert de Klerk, sê hulle vra inligting oor die maatreëls wat die Departemente van Water en Sanitasie, en van Bosbou, Visserye en die Omgewing, gaan instel om nie net die kwessie op te los nie, maar om die gesondheid van die Vaalrivierstelsel in die lang termyn te verseker.


8 views0 comments

Comments


bottom of page