VAALDRIEHOEK - Die leier van die ACDP, Kenneth Meshoe sê werkloosheid bly te hoog, en talle gekwalifiseerde dokters sukkel om werk te kry. Hy waarsku indien die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika wegval, kan dit ernstige ekonomiese gevolge vir Suid-Afrika inhou. President Cyril Ramaphosa se staatsrede het gister vir die tweede dag onder die loep gekom. Meshoe het tydens die debat gesê die ACDP ondersteun 'n afvaardiging wat na die Verenigde State gaan om met die nuwe administrasie oor handelsbetrekkinge in gesprek te tree.
top of page
Search
Recent Posts
See AllSHARPEVILLE - The Sharpeville SAPS is investigating the fatal shooting of a well-known businessman, Bro Maxi, who was gunned down at his...
EVATON - Police rescued a 55-year-old Pakistani businessman in Evaton, in the Vaal Triangle, and arrested four kidnappers, including two...
VANDERBIJLPARK - ActionSA in Gauteng sê hy is woedend oor die ANC-geleide Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit se skandelike teruggee van...
bottom of page
Comentarios